Sunday, November 26, 2017

Geskiedenis van Oranjewerkers

Die Vereniging van Oranjewerkers


Die Oranjewerkers is in 1980 gestig vir die ontwikkeling van Afrikaner groeipunte wat moes uitloop op 'n Afrikaner land.  Daar is begin met Morgenzon as eerste punt in 1984, waarna in 1991 begin is met twee ander punte, Orania en Kleinfontein. Laasgenoemde twee is vandag, 2017, nog aan die gang.

Omdat die Oranjewerkers reeds vroeĆ«r as ander begin werk het vir 'n eie land, was hul in n sterk posisie vir skakeling om ander groepe of enkelinge te betrek in 'n gesamentlike aksie vir 'n eie Afrikaner land. Dis wat hulle toe ook gedoen het. Lees alles hiervan as "My storie Ben 3" (onder "Volksake") deur op die volgende skakel te klik: Volksake

Hier is lede van die Bestuur 1980. Mettertyd sal ons hier 'n samevatting van die Oranjewerkers se doen en late verskaf.





No comments:

Post a Comment

Sommige mense se houding op Morgenzon

Dit lyk vir my dat liberaliste glad nie ’n begrip het van die denke en houding van ’n groot stroom konserwatiewe Afrikaners nie. Ek sien d...